Tuis / Home

Welkom by Die Wolnessie

Wolnessie het op ‘n klein skaal begin in 2000 (millennium baba).
Ons het groter geword en spesialiseer in gehalte produkte en lewer persoonlike diens aan ons kleinte. Die personeel bestaan uit vriendinne wat ondervinding het van brei- en hekelwerk.
Ons is ook agente van ELNA naaimasjiene en verwante produkte en bedryf ‘n werkswinkel vir die diens van naaimasjiene en omkapmasjiene. Met die aankoop van ELNA masjiene word opleiding by die winkel gegee.
Wolnessie is die spesialis wol- en handwerkwinkel in die Boland.
Ons het ook ‘n ontspannings-area waarheen vriendinne kan kom om te hekel.

Welcome to Die Wolnessie

Die Wolnessie started off as a small project in Paarl in 2000.
With its growth came an opportunity to specialise in quality products and personalised service to each and every one of our clients. A place where friends have come together to share their love and knowledge of all things wool- and so, we can share this passion with our clients.
Die Wolnessie is also an ELNA agent, specialising in sewing machines and related products. Conveniently, we also offer in-house full service on all sewing machines and overlockers. With every ELNA machine purchased, we provide training to the buyer in order to provide the best possible service and after sales experience.
Die Wolnessie provides our clients with a recreational area, where they can relax and home their passion.